Wie Is Ons

Geskiedenis

Die Oorsprong, Finansiering en Eienaarskap Van Graansilo’s in Suid Afrika

Die graanhantering- en opbergingsmaatskappye van vandag bied gesofistikeerde dienste en 'n toenemende aantal produkte met toegevoegde waarde.

Die bedryf bied produsente, handelaars, kopers en prosesseerders 'n verskeidenheid van fasiliteite soos: -

Maar waar het dit alles begin? Die vestiging van 'n netwerk van silo's en die groei van die bedryf het 'n ryk geskiedenis.