Jeug

Hoe werk 'n besigheid?

Vyf uit sewe nuwe besighede in Suid-Afrika is geneig om onder te gaan  teen 'n globale gemiddeld van een uit twee klein besighede gedurende die eerste jaar. Entrepreneurs is gewoonlik nie toegerus met die nodige kennis om 'n sukses van hul nuwe onderneming te maak nie.  Kortliks word die belangrikste kwessies asook  innoverende benadering vir ‘n  goeie korporatiewe bestuur, geïllustreer.  Kliek hier: https://www.youtube.com/watch?v=osLpjXBXBS0