Jeug

Grond en biodiversiteit

Grond en biodiversiteit: 
Landboustelsels regoor die wêreld is afhanklik van grond.  Grond is die gasheer van 'n kwart van biodiversiteit op ons planeet en een van die natuur se mees komplekse ekosisteme.  Dit bevat 'n magdom organismes wat bydra tot globale siklusse en met interaksie alle lewe moontlik maak.  Vir meer oor grond en biodiversiteit kliek hier.