Jeug

Internasionale Jaar van Grond

 

“Goeie gesonde grond is die grondslag vir kos, brandstof, vesel en selfs medisyne” het die Voedsel-en Landbou Organisasie van die Verenigde Nasies (FAO) by die opening van die 2015 Internasionale Jaar van Grond gesê.  Grond is noodsaaklik vir ons ekosisteem en speel 'n belangrike rol in die koolstofsiklus, berging en filtrering van water en om vloede en droogtes te voorkom.  Tog gee ons nie genoeg aandag aan hierdie belangrike "stille bondgenoot” nie.  Kliek hier vir meer inligting.