Bedryfsnuus

Nuwe koringtarief aangekondig

Die wysiging van die nuwe koringtarief van 5 Mei 2015 Deel 1 van Bylae No. 1 van die Doeane- en Aksynswet is aangekondig.  By paragrawe 1001,91 en 1001,00 sowel as by 1101.00.10 en 1101.00.90 verhoog die koers van doeanereg op koring van 46,1c / kg na 80.01c / kg en meel van 69,2c / kg na 120,02c / kg.   Die kennisgewing is geldig vanaf 19 Junie 2015. Klik hier om kennisgewing oop te maak.