Bedryfsnuus

Inligting oor klimaat en plantegroei

Die Umlindi verslag bevat maandelikse data oor Reënval, Gestandardiseerde neerslag indeks, Reënvalstatistieke, Waterbalans, Plantegroei-kondisie, Indeks van plantegroei-kondisie, Plantegroei-kondisie & reënval, Vure en Landbouklimaat.